Mountain Rest is 'n selfsorgkothuis (slaapplek vir 4) wat uitkyk oor 'n dam, geleë op 'n werkende veeplaas in Memel, Vrystaat. Dit bied 'n rustige wegbreek, ideaal geskik vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van die dorp.. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Vaal Waterfront dakwoonstelle, goed toegeruste, selfsorgverblyf in Deneysville, weerskante van die Gauteng/Vrystaatgrens, 60 minute vanaf Jhb, 90 minute vanaf Pretoria. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Indien u na 'n algehele, rustige en vreedsame tydjie in 'n Afrika omgewing soek, hoef u nie verder te soek nie. Ons luukse selfsorg kothuise is ten volle toegerus en word gediens. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ronderus Guest Farm is geleë in die Noord-Oostelike Vrystaat in die Memel-distrik, naby genoeg aan Gauteng, vir die ideale naweek se wegbreek. Dit is ook op die pad na Durban. Ons het somer-reënval met koel somers en koue winters. Sneeu... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Camelroc is geleë in die panoramiese Oos Vrystaat en kyk uit oor die Maluti/Drakensberg bergreeks. Die groot en klein Caledonrivier vorm ‘n natuurlike grens met Lesotho en is naby geleë aan Caledonspoort Grenspos. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Vaal Privé is 'n luukse selfsorg vakansie en watersport-oord slegs 1 uur se ry vanaf Johannesburg, op die oewer van die Vaaldam. Ons Villas bestaan uit 3 luukse slaapkamer-eenhede, 2 badkamers, dubbelverdieping... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Fairview Estates Cottages lê aan die einde van 'n 19 km-vallei, wat deur sommige beskryf word as die mooiste vallei in die Oos-Vrystaat. Dié plaas is tussen Fouriesburg en die baie gewilde, trots Suid-Afrikaanse dorpie Clarens geleë. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.