Bly Plekke Logo
  • 1 of 12
    1/12 - Phabeni, a tranquil haven, only 12km from Kruger Park
  • 2 of 12
    2/12 - Deck & Braai 65 sq metres - Self Catering House Accommodation in Hazyview
  • 3 of 12
    3/12 - Patio for those lazy evenings
  • 4 of 12
    4/12 - Living Room with large screen tv and DSTV
  • 5 of 12
    5/12 - Dining room - Self Catering House Accommodation in Hazyview
  • 6 of 12
    6/12 - Kitchen, fully equipped with dishwasher
  • 7 of 12
    7/12 - Double Bedroom Downstairs, lovely view over the patio. Aircon
  • 8 of 12
    8/12 - Double Bedroom Downstairs Bathroom, shower over bath
  • 9 of 12
    9/12 - Twin Bedroom. Aircon - Self Catering House Accommodation in Hazyview
  • 10 of 12
    10/12 - Twin Bedroom Bathroom, includes separate shower
  • 11 of 12
    11/12 - Upstairs Bedroom.... Our favourite! Aircon
  • 12 of 12
    12/12 - Upstairs Bathroom, includes separate shower.
  • 1 of 12
  • 2 of 12
  • 3 of 12
  • 4 of 12
  • 5 of 12
  • 6 of 12
  • 7 of 12
  • 8 of 12
  • 9 of 12
  • 10 of 12
  • 11 of 12
  • 12 of 12
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Kruger Park Lodge, Hazyview, Kruger Park Area, Mpumalanga, South Africa
Kontak:John Price
Tel  :+44-1573420265
Cell  :+44-7307010021

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • PayPal PayPal
Uitleg Slaapgeriewe
  • Phabeni (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - queen
    • Slaapkamer 3 - twin
Spesiale Kategorieë
  • Gholf Akkommodasie
    Your establishment is on a golf estate?
     Yes

  • Nudiste / Naturist Verblyf
    Does your establishment cater for nudists / naturists
     Yes

Bladsy Statistieke
79341 besigtings sedert 03 May, 2004.
Laas opgedateer op 12 Jul, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Phabeni is geleë in Kruger Park Lodge, 'n pragtige grasdak oord net 15 minute geleë vanaf die wêreld bekende Kruger Nasionale Park. Dit is ‘n pragtige basis vir 'n wonderlike safari ondervinding, of net 'n plek om weg te kom en te ontspan. Die huis kyk uit op die 5de tee, van 'n uitdagende 9-putjie (18 tee) Gary Player ontwerpte gholfbaan, kompleet met rooibokke wat wei en troppe ape asook inwoner seekoeie en krokodille wat gesien kan word in die seekoei- gat net twee minute weg. Dink jouself in, warm ontspannende aande en goue sonsondergange op jou 60 vierkante meter kiaat dek!

Die huis het 'n ten volle toegeruste graniet kombuis met al die moderne toerusting en baie gemaklike sit en eetkamer. Die slaapkamers, twee dubbel kamers en een tweeling, het almal en-suite badkamers wat toegerus is met ‘n bad en krag stort. Die hoofslaapkamer is in die dak-oorhang(“eaves”) en lei na ‘n private balkon deur Franse deure.’n  Dubbel grasdak motorafdak bied parkering vir twee voertuie en die groot dek is toegerus met 'n baksteen geboude braai en groot werksoppervlaktes met sitplek vir agt persone. 'n Daaglikse skoonmaak diens is ingesluit in u bespreking.

Die huis is vier en 'n half ure se ry vanaf Johannesburg. Dit is ‘n genotvolle reis deur die pragtige Drakensberge. Vanaf Nelspruit in Mpumalanga is dit slegs 40 minute se ry na die huis. 'n Volle reeks motorhuur is beskikbaar by beide lughawens of oordrag kan gereël word deur Kruger Park Lodge.

Die huis is ideaal geleë vir Kruger Nasionale Park, die naaste hek, Phabeni, is net tien minute se ry weg. Daar is eindelose toeriste aantreklikhede binne 'n uur se ry; God's Window, Bourke's Luck Potholes, Blyderivierspoort, Pelgrimsrus en die Cheetah Sanctuary om maar enkeles te noem. Die wit strande en warm water van Mosambiek se Indiese Oseaan is net 90 minute weg. 'n Verskeidenheid van sport aktiwiteite is beskikbaar op die terrein met swembaddens en tennisbane en speel areas vir kinders. Verdere aktiwiteite buite die landgoed kan gereël word. Op die perseel  is ‘n uitstekende restaurant en kroeg wat etes en verversings voorsien asook uitstekende restaurante in die omgewing.

Die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,wat meer as 350 kilometer van noord na suid beslaan, met ongeveer 2 miljoen hektaar in oppervlak, is 'n ware toevlugsoord vir wild en een van die groot natuurlike heiligdomme van die wêreld. Jy kan die "Groot Vyf" geniet vanuit die gerief van jou eie motor of aansluit by 'n georganiseerde safari, met opgeleide veldwagters en spoorsnyers wat vanaf die hekke soggens en saans vertrek. Die luukse privaat reservate van Sabi Sabi, Londolozi en nog vele meer is net 40 minute se ry weg en bied ongelooflike oggend en aand safari’s wat die paaie verlaat en onvergeetlike besigtigings van diere moontlik maak.

Fasiliteite
  • WiFi
  • Wasmasjien op die terrein
  • Tuimeldroër
  • Tennisbaan
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Op aanvraag bedien
  • Gediens
  • Restaurant op die perseel
  • Parkeerplek op die perseel
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Op gholflandgoed
  • Geen rook in die huis nie
  • Natuurroete op die terrein
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Kluis
  • Wasgeriewe
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Meer op die terrein
  • Internet fasiliteite
  • Perdry (minder as 5km)
  • Gholf op die terrein
  • Gratis parkering
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • DVD speler
  • DSTV in kommunale gebied
  • DSTV
  • Skottelgoedwasser (sommige eenhede)
  • Gemeenskaplike swembad
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Braai fasiliteite
  • Grootwild (minder as 30 km)
  • Kinder oppas diens
  • Lughawe oordragte
  • Lugversorger (sommige eenhede)
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
79341 besigtings sedert 03 May, 2004.
Laas opgedateer op 12 Jul, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Phabeni
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 12
    1/12 - Phabeni, a tranquil haven, only 12km from Kruger Park
  • 2 of 12
    2/12 - Deck & Braai 65 sq metres - Self Catering House Accommodation in Hazyview
  • 3 of 12
    3/12 - Patio for those lazy evenings
  • 4 of 12
    4/12 - Living Room with large screen tv and DSTV
  • 5 of 12
    5/12 - Dining room - Self Catering House Accommodation in Hazyview
  • 6 of 12
    6/12 - Kitchen, fully equipped with dishwasher
  • 7 of 12
    7/12 - Double Bedroom Downstairs, lovely view over the patio. Aircon
  • 8 of 12
    8/12 - Double Bedroom Downstairs Bathroom, shower over bath
  • 9 of 12
    9/12 - Twin Bedroom. Aircon - Self Catering House Accommodation in Hazyview
  • 10 of 12
    10/12 - Twin Bedroom Bathroom, includes separate shower
  • 11 of 12
    11/12 - Upstairs Bedroom.... Our favourite! Aircon
  • 12 of 12
    12/12 - Upstairs Bathroom, includes separate shower.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Phabeni - Hazyview Verblyf.
WTS App Browser