Bly Plekke Logo
  • 1 of 5
    1/5 - Tv Room - Morgan's Bay Self Catering House accommodation
  • 2 of 5
    2/5 - Kitchen - Self Catering House in Morgan's Bay
  • 3 of 5
    3/5 - Dining room
  • 4 of 5
    4/5 - A Bedroom - Self Catering House in Morgan's Bay
  • 5 of 5
    5/5 - Side Deck - Morgan's Bay Self Catering House accommodation
  • 1 of 5
  • 2 of 5
  • 3 of 5
  • 4 of 5
  • 5 of 5
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Sedge Place , Morgan Bay , Eastern Cape
Kontak:Andre Naude
Tel  :+27-45-8384771
Fax  :045 838 3000
Cell  :+27-82-6518502

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
  • Xhosa
Uitleg Slaapgeriewe
  • whole house (Slaap 12) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - double
    • Slaapkamer 3 - twin
    • Slaapkamer 4 - twin
    • Slaapkamer 5 - double
    • Slaapkamer 6 - queen
Bladsy Statistieke
23780 besigtings sedert 17 Oct, 2011.
Laas opgedateer op 13 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Die huis bestaan uit 5 en- suite slaapkamers soos volg:

  • 3 x Dubbel beddens.
  • 1 x 2 enkel beddens.
  • 1 x Koning grootte bed of twee enkel beddens.

 

Ongelooflike goed toegeruste kombuis, insluitend:

  • Ysmaker
  • Water Filter
  • Elektriese braaipan
  • Toeklap rooster
  • Smoothie masjien
  • “Slow Cooker”

 

Ander kenmerke

  • Twee sitkamers
  • Studeerkamer
  • TV sitkamer
  • Eetkamer
  • Oop dek (reg rondom) met beskutte onderdak area vir vermaak
  • Kombuis met opwaskamer
  • Klein goedversorgde tuin

 

Toestelle

  • Skottelgoedwasser
  • Tuimeldroër
  • Wasmasjien
  • Ysmaker
  • Braai en Weber
  • DSTV
  • Onbeperkte Wifi
  • Swembad
  • Pizza-oond en Braai

 

Naby Fasiliteite

  • Gholfbaan / muurbal en tennis by Kei Mouth 3km
  • Perdry 1 km weg
  • Kruideniers winkel / drankwinkel 500m weg
  • Hotel met kroeg en etes 800m weg
  • Veilige swemstrand met strandmeer
  • Vakansie en maandelikse handwerk markte en vermaak
  • Lughawe en Hospitaal: 45 minute
  • Hierdie is 'n rook- en dier- vriendelike huis.
  • Maksimum gaste toegelaat is 10.
Fasiliteite
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembadjie
  • Buite swembad
  • Kluis
  • Wasgeriewe
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Internet fasiliteite
  • Jag od die plaas kan gereel word
  • Jag (minder as 30 km)
  • Perdry op die terrein
  • Perdry (minder as 5km)
  • Wildritte op die terrein
  • Visvang op die terrein
  • DSTV in kommunale gebied
  • Skottelgoedwasser (sommige eenhede)
  • Fietsroetes
  • Boot / mariene sleephelling
  • Strand (minder as 500 m)
  • Private vliegveld (minder as 15km)
  • Private swembad (sommige eenhede)
  • Restaurant op die perseel
  • Gediens
  • Muurbalbaan
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Tuimeldroër in eenheid
  • Tuimeldroër
  • Wasmasjien in eenheid
  • Wasmasjien op die terrein
  • Waterski
  • WiFi
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
23780 besigtings sedert 17 Oct, 2011.
Laas opgedateer op 13 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Morg's Beach House
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 5
    1/5 - Tv Room - Morgan's Bay Self Catering House accommodation
  • 2 of 5
    2/5 - Kitchen - Self Catering House in Morgan's Bay
  • 3 of 5
    3/5 - Dining room
  • 4 of 5
    4/5 - A Bedroom - Self Catering House in Morgan's Bay
  • 5 of 5
    5/5 - Side Deck - Morgan's Bay Self Catering House accommodation
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Morg's Beach House - Morgan's Bay Verblyf.
WTS App Browser