Henlize is n stil rustige wegbreekplek met private toegang tot die Vaalrivier, en slegs 45 min se ry vanaf Johannesburg, 30km uit Parys met sy interressante eetplekkies, kusgallerye, antiek en koffie winkels.
Gaste geniet die natuurskoon en plaasatmosfeer. Baie voëls kom hier voor, kyk veral uit vir die vis-arend en luister na sy kenmerkende roep. Die rivier bied visvang, roei en kanovaart.
Ons het twee selfsorg eenhede wat ten volle toegerus is vir totaal van 12 gaste.
Ideaal vir gesinsvakansies, romantiese wegbreek of vriende en familie wat saam kuier veral natuurliefhebbers.
As jy kwaliteit-tyd met jou metgesel in privaatheid wil deurbring, dan is dit die plek om te wees.
Een groot nadeel is, jy wil nie teruggaan huistoe nie.
Eenhede fasiliteite:
PLAASLIKE AANTREKLIKHEDE
Lindequesdrif Self Catering House, Cottage, Chalet Accommodation • Lindequesdrif Quad/4x4/Bike Trails Accommodation • Lindequesdrif Fresh-Water Fishing Accommodation • Lindequesdrif Sleeps 10 or More Accommodation • Lindequesdrif Interesting Place Accommodation • Lindequesdrif Self Catering Accommodation • Vaal Oewer Self Catering House, Cottage, Chalet Accommodation • Vaal Oewer Quad/4x4/Bike Trails Accommodation • Vaal Oewer Fresh-Water Fishing Accommodation • Vaal Oewer Sleeps 10 or More Accommodation • Vaal Oewer Interesting Place Accommodation • Vaal Oewer Self Catering Accommodation • Vanderbijlpark Self Catering House, Cottage, Chalet Accommodation • Vanderbijlpark Quad/4x4/Bike Trails Accommodation • Vanderbijlpark Fresh-Water Fishing Accommodation • Vanderbijlpark Sleeps 10 or More Accommodation • Vanderbijlpark Interesting Place Accommodation • Vanderbijlpark Self Catering Accommodation
Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!