Bly Plekke Logo
  • 1 of 26
    1/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 2 of 26
    2/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 3 of 26
    3/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 4 of 26
    4/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 5 of 26
    5/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 6 of 26
    6/26 - Breakfast dining area
  • 7 of 26
    7/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 8 of 26
    8/26 - Bathroom main family room
  • 9 of 26
    9/26 - Bathroom main family room
  • 10 of 26
    10/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 11 of 26
    11/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 12 of 26
    12/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 13 of 26
    13/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 14 of 26
    14/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 15 of 26
    15/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 16 of 26
    16/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 17 of 26
    17/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 18 of 26
    18/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 19 of 26
    19/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 20 of 26
    20/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 21 of 26
    21/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 22 of 26
    22/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 23 of 26
    23/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 24 of 26
    24/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 25 of 26
    25/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 26 of 26
    26/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 1 of 26
  • 2 of 26
  • 3 of 26
  • 4 of 26
  • 5 of 26
  • 6 of 26
  • 7 of 26
  • 8 of 26
  • 9 of 26
  • 10 of 26
  • 11 of 26
  • 12 of 26
  • 13 of 26
  • 14 of 26
  • 15 of 26
  • 16 of 26
  • 17 of 26
  • 18 of 26
  • 19 of 26
  • 20 of 26
  • 21 of 26
  • 22 of 26
  • 23 of 26
  • 24 of 26
  • 25 of 26
  • 26 of 26
*Vanaf R560
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Ondersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:12 Vondeling, Thohoyandou road (R524), Makhado (Louis Trichardt), Limpopo, South Africa

Betalings Opsies
  • Cash on arrival Cash on arrival
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
  • Tsonga
  • Venda
  • Dutch
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
    Accommodates how many people?
    15
    The following apply
     Restroom accessible
     Audio – visual equipment (request details)
     Food / beverage facilities for catering purposes
     Catering done in-house
     Sufficient parking space
     Wireless internet connection

  • Gasteplaas Akkommodasie
    Is your establishment on a working farm?
     Yes

  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    Two hours drive from entrance to Kruger park. one and a half hour drive to mapungubwe. Hour to the Zimbabwe boarder post.

  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
    The following apply
     Bring your own bicycle

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

Bladsy Statistieke
7469 besigtings sedert 30 Mar, 2017.
Laas opgedateer op 13 Dec, 2022.
First year listed on WhereToStay.co.za

The Cuckoo's Nest Guest House (CNGH) is vernoem na die mooi koekoekvoëls wat hierdie omgewing dikwels besoek. Daar is sewe spesies wat endemies van die omgewing is (almal nog nie gesien nie), veral die Piet-my-vrou wat dikwels in die maande Augustus en September gehoor word. Die koekoek bou nooit sy eie nes nie, maar die wyfie lê haar eiers in ander voëls se neste. Die eienaars maak dan die kuikens groot. Kom bly by ons, ons sal jou versorg.

CNGH is gerieflik, slegs twee km vanaf Louis Trichardt geleë op die Thohoyandou-pad (R524). Dit is naby winkels en restaurante in die dorp.
Gebou op 'n agt hektaar plot, waarvan twee hektaar 'n pragtige tropiese tuin is. Die res is 'n kamp wat die tuiste is van ses njalas. 'n Deel van die groot gronde bevat 'n boord van makadamianeut-bome wat 'n wonderlike geur versprei as dit van Augustus tot September blom).

Die huis het ses ruim slaapkamers met privaat badkamers. Elkeen het 'n panoramiese uitsig oor die Soutpansberg.

Geniet 'n wandeling in die welige tuin en kyk hoe die njalas teen sononder gevoer word, of geniet die voël-lewe van die omgewing.

Die gastehuis is ook naby die Kruger Nasionale Park geleë - 130 km vanaf die Punda Maria-hek of 185km vanaf die Pafurie-hek. Ander vermaak naby sluit die baie plaaslike wild- en natuur-reservate in; Mapungubwe Nasionale Park wat 'n wêrels-erfenis-terrein is en die Ben Lavin, net suid van Louis Trichardt. Die Blouberg-Natuurreservaat het een van die grootste broeikolonies van die Kaapse aasvoël en is 90km vanaf Lous Trichart, verby Vivo geleë.

CNGH Geriewe:

  • 'n Groot braaigebied met beide 'n gas- en 'n hout/houtskool-braaier. 'n Groot eettafel en gemaklike sitkamerstoele.
  • Groot sitkamer met DSTV gekose kanale.
  • Gratis Wi-fi.
  • Swembad met 'n veiligheidsnet as daar kinders is. (swem op eie risiko).
  • 'n Groot stoep waar gaste kan ontspan by die baie tafels wat uitgesit word.
  • Ontbyt word op die stoep bedien indien die weer dit toelaat. Die stoep strek oor die volle lengte van die noordelike kant van die huis.

Kamers

Piet-my-vrou (luukse gesinskamer): Het een koninginsgrootte en 'n dubbelbed. Geleë op die eerste vloer, lei dit na 'n noordaansig-balkon, deur dubbeldeure wat 'n opvou-traliehek het.  Die kamer is toegerus met 'n platskerm-Tv met gekose DSTV-kanale, koffie/tee-geriewe en 'n mini-yskas. Die privaat badkamer het 'n stort met twee wasbakke. Daar is 'n dubbel houtdeur na die agterste balkon. Daar is 8 ruim ingeboude kaste wat geskik is vir die langer termyn gaste. Gratis Wi-fi.

Jacobin (luukse dubbelkamer): Hierdie kamer, op die eerste vloer, lei na 'n noordaansig-balkon deur dubbel houtdeure met 'n veilige, oopvou-traliehek. Dit het 'n koninginsgrootte bed, platskerm-Tv met gekose DSTV-kanale, koffie/tee-geriewe en 'n mini-yskas. Die badkamer het 'n stort en bad. Die buitedeure is beveilig met 'n opvou-traliehek. Hierdie kamer het 4 ruim ingeboude kaste en 'n klein werksplek vir werkende gaste. Gratis Wi-fi.

Levalliant's (Dubbelkamer): Hierdie, bietjie kleiner kamer op die eerste vloer, lei na 'n noordaansig-balkon, deur dubbeldeure met 'n oopvou-traliehek. Dit het 'n koninginsgroote bed, platskerm-Tv met gekose DSTV-kanale, koffie/tee-geriewe en 'n mini-yskas. Dit het 'n outydse kiaat-hangkas. Die badkamer het 'n stort en 'n wasbak, Die kamer het 'n pragtige houtvloer. Gratis Wi-fi.

Great Spotted (Luukse dubbelkamer): Hierdie kamer, op die eerste vloer, lei na 'n noordaansig-balkon deur dubbel houtdeure met 'n veilige oopvou-traliehek. Dit het 'n koninginsgrootte bed, platskerm-Tv met gekose DSTV-kanale, koffie/tee-geriewe en 'n mini-yskas. Die badkamer het 'n stort en bad. Daar is 'n werksplek vir werkende gaste. Gratis Wi-fi.

Diederik's (Luukse gesinskamer): Hierdie kamer is geleë op die tweede vloer, met toegang aan die suidelike kant van die huis vanaf die groot balkon op die eerste vloer. Die kamer is toegerus met 2 dubbelgrootte beddens, 'n kombuisie, 'n platskerm Tv met gekose DSTV kanale, tee/koffie geriewe en 'n mimi-yskas, klein werksplek, ingeboude kaste en 'n ruim badkamer met 'n stort. Hierdie kamer het lugreëling en gratis Wi-fi.

Klaas's ('n Luukse dubbelkamer): Klaas's is los van die hoofhuis op 'n eerste vloer. Dit is 'n groot kamer met koninginsgrootte bed, ingeboude kaste, 'n werksplek en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kamer het lugreëling, platskerm-Tv met gekose DSTV-kanale, koffie/tee-geriewe, 'n mini-yskas en gratis Wi-fi.

Funksies

Die nes is geskik vir kleiner tot mediumklein funksies vanweë die groot braaigebied, swembad en sitkamer-area met 'n groot kroeg en pooltafel, ideaal vir verjaarsdag-partytjies, huwelike en ander geleenthede.
Klein kongresse kan ook gereël word met 'n projektor en skerm wat beskikbaar is.

Buitelug-vermaak

Met 'n groot tuin, is gaste welkom om die paadjies tussen die baie bome te verken, ook die makadamia-boord. Die nes het toegang tot 'n groot gebied in die Soutpansberg waar gidse vir stap of wandelroetes gereël kan word. Hierdie roetes kan óf maklik, óf moeiliker wees. Vir die minder aktiewe persone kan daar 'n skemerkelkie gereël word op 'n plek met 'n pragtige uitsig van die berge, met 'n noorduitsig na die Zimbabwe-grens.

Die gastehuis is geskik vir oornagverblyf vir fietsryers, veral vir die gewilde Kremetart cycle challenge. Met 'n groot en veilige parkeer-gebied kan gaste gerus wees dat hulle toerusting veilig is. Daar is 'n gemerkte bergfietspad in die woudgebied aan die suidekant van die Soutpansberg, 6km vanaf die nes.

Fasiliteite
  • Lugversorger (sommige eenhede)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Kaggel
  • Kragopwekker
  • Internet fasiliteite
  • Kombuis kommunale
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Buite swembad
  • Parkering op die terrein
  • Private vliegveld (minder as 15km)
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Tuimeldroër
  • Wasmasjien op die terrein
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
7469 besigtings sedert 30 Mar, 2017.
Laas opgedateer op 13 Dec, 2022.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Cuckoo's Nest Guest House
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 26
    1/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 2 of 26
    2/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 3 of 26
    3/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 4 of 26
    4/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 5 of 26
    5/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 6 of 26
    6/26 - Breakfast dining area
  • 7 of 26
    7/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 8 of 26
    8/26 - Bathroom main family room
  • 9 of 26
    9/26 - Bathroom main family room
  • 10 of 26
    10/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 11 of 26
    11/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 12 of 26
    12/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 13 of 26
    13/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 14 of 26
    14/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 15 of 26
    15/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 16 of 26
    16/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 17 of 26
    17/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 18 of 26
    18/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 19 of 26
    19/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 20 of 26
    20/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 21 of 26
    21/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 22 of 26
    22/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 23 of 26
    23/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 24 of 26
    24/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 25 of 26
    25/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
  • 26 of 26
    26/26 - The Cuckoo's Nest Guest House offers bed and breakfast accommodation in Makhado (Louis Trichardt)
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Cuckoo's Nest Guest House - Makhado - Louis Trichardt Verblyf.
WTS App Browser