Bly Plekke Logo
  • 1 of 12
    1/12
  • 2 of 12
    2/12
  • 3 of 12
    3/12
  • 4 of 12
    4/12
  • 5 of 12
    5/12
  • 6 of 12
    6/12
  • 7 of 12
    7/12
  • 8 of 12
    8/12
  • 9 of 12
    9/12
  • 10 of 12
    10/12
  • 11 of 12
    11/12
  • 12 of 12
    12/12
  • 1 of 12
  • 2 of 12
  • 3 of 12
  • 4 of 12
  • 5 of 12
  • 6 of 12
  • 7 of 12
  • 8 of 12
  • 9 of 12
  • 10 of 12
  • 11 of 12
  • 12 of 12

Acacia House Executive Suite

Bed & Breakfast Accommodation In Kelvin

*Vanaf R375
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Ondersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:74 Sunnyway, Kelvin, Sandton, Johannesburg, Gauteng, South Africa

Bladsy Statistieke
12263 besigtings sedert 20 Jul, 2012.
Laas opgedateer op 20 Oct, 2022.
First year listed on WhereToStay.co.za

Acacia House Executive Suite

Bed & Breakfast Accommodation In Kelvin

Acacia House Executive Suite is 'n eksklusiewe privaat suite en bied verblyf aan vir 'n enkel professionele sake-persoon of vir 'n paartjie. Geleë in Kelvin, 'n rustige valhek-voorstad van Sandton. Acacia House is naby aan Sandton SBS, die Gautrein Marlboro-stasie (vir vinnige toegang na Sandton, Rosebank, die OR Tambo-Lughawe, Pretoria en Midrand) met uitstekende snelweg-toegang na Pretoria, Johannesburg en OR Tambo Lughawe. Acacia House, Kelvin, bied 'n veilige omgewing met vriendelike en professionele diens. Ideaal vir besigheid, hervestiging- en vakansie-kundiges.

Vanaf die ingang van die stoep het Acacia House 'n groot, gerieflike woon-gebied en kombuis, met 'n ontbyt-eetplek. Die woongebied het 'n Skandinawiese styl Bosca-kaggel, gemakstoele en Tv met DSTV, koffietafel, 'n buffet en 'n Persiese mat. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en rooster.

Vanuit die woongebied is daar 'n ruim dubbelslaapkamer met matte, 'n konings-grootte bed, kantoorgebied en 'n slaapbank. Die privaatbadkamer is netjies geteël en skoon. Dit het 'n privaat toilet, bad met stort en wasbak. 'n Kombinasie-kluis word voorsien vir veilige bewaring van u kosbaarhede. Wi-Fi, faks- en druk-geriewe is op die terrein beskikbaar.

Acacia House se stoep lei na 'n pragtige klip-swembad. Hierdie swembad en 'n Weberbraaier is beskikbaar vir die gaste se gebruik. Die stylvol oorspronklike gietyster-stoepmeubels beklemtoon die buitelug-onthaal gerief.

Naby baie aan Sandton en Midrand se besighede, konferensie, opleiding- en vertoon-sentrums, is Acacia House ideaal geleë vir sake-besoekers, konferensie-afgevaardigdes en uitstallers. 'n Groot keuse van winkels en restaurante binne 'n kort rit vanaf Acacia House insluitende Mandela Square en Montecasino. Begeleide toere van historiese terreine - die Apartheid-museum, Soweto, Konstitusie-heuwel en begeleide toere na naby-geleë wildreservate kan gereël word vir die vakansie-toeris. Vir die mediese toeris, is beide Morningside Medi-Clinic en Netcare Sunninghill Hospitaal beide naby en bied van die beste professionele mediese-spesialiste.

 

Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
12263 besigtings sedert 20 Jul, 2012.
Laas opgedateer op 20 Oct, 2022.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Acacia House Executive Suite
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 12
    1/12
  • 2 of 12
    2/12
  • 3 of 12
    3/12
  • 4 of 12
    4/12
  • 5 of 12
    5/12
  • 6 of 12
    6/12
  • 7 of 12
    7/12
  • 8 of 12
    8/12
  • 9 of 12
    9/12
  • 10 of 12
    10/12
  • 11 of 12
    11/12
  • 12 of 12
    12/12
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Acacia House Executive Suite - Kelvin Verblyf.
WTS App Browser